Waarmee is ons besig?!

Ek het bitter lanklaas hierdie blog opdateer! Ek stap gereeld in die huis rond terwyl ek speelgoed bêre of wasgoed wegpak en dink aan onderwerpe waaroor ek nog wil skryf. Ek formuleer die hele inskrywing - bylyn en al in my kop - en skielik is daar iets wat my aandag nodig het en *whoesj*, … Continue reading Waarmee is ons besig?!

Advertisements

Waar is jy….

Waar is jy.....en hoekom is jy so stil. Ek kruip die laaste paar maande weg van die internet en hier is hoekom.

Hierdie is belangrik: Oproep tot aksie

Voorgestelde veranderinging ten opsigte van die wet op onderwys is Vrydag die 13de Oktober 2017 deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys af gekondig. Die voorgestelde veranderinge is tans oop vir publieke deelname en enige iemand wat kommentaar daarop wil lewer word gevra om hulle briewe teen 10 November 2017 by die Departement in te … Continue reading Hierdie is belangrik: Oproep tot aksie